#Suidoosterfees2014 Koregala

Hierdie baie spesiale aanbieding gee aan die wenkore van die afgelope agt jaar se Rapport/ATKV Korekompetisie ’n spesiale platform vir ’n gesamentlike massakoor ervaring. Die 2014 wenkore sal ook by die konsert aansluit. Die program bestaan uit ’n aantal gewyde en sekulêre liedere sowel as volksmusiek.

olv. Niël Rademan
Met: Zorada Temmingh (orrel) en Elna van der Merwe (klavier)

Suidoosterfees 2014

So 2 Feb @ 18:00
R80
Kaapstad

Lewer kommentaar

Leave a Reply