Die Blondes se tweeklavierverwerkings van klassieke en ligte musiek, vermaak reeds die afgelope tien jaar gehore oor die hele land.
Klassieke komponiste soos Mozart, Beethoven, Grieg, Tchaikovsky en Verdi se geliefde melodieë word gehoor. Daarna ruk en rol die klaviere op die tromslae van toptreffers uit die ligtemusiekwêreld: die Beatles, ABBA, Queen, Simon & Garfunkel, Elton John en Elvis, saam met ons mooiste Afrikaanse liedjies.
MET Elna van der Merwe en Zorada Temmingh
Genre: Klassieke musiek
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R120
Plek: Absa Burgersentrum, Oudtshoorn
Datum: 29 MAART 14:00 | 30 MAART 14:00
Beste Blondes,
Roekeloos,
26 Maart 2016.
