Lovemore Show

Gerald Clark en Luna sing oor die liefde en die lewe … al hul gunsteling duette.

Die twee trek al rond met die Lovemore Show sedert 2009.

15 April om 20h30 by Die Boer in Durbanville.
Kaartjies kos R120 en is beskikbaar by 021 979 1911.

Gerald Clark
Gerald Clark

(foto Vetman)

Lewer kommentaar

Leave a Reply