Metamorph

Noudat Karin Hougaard weer op verkeie plekke in die land optree, kan mens gerus kyk na haar spog-album Metamorph wat ‘n rukkie gelede verskyn het. Tydens verlede jaar se Aardklop Kunstefees is die Metamorph-produksie met goeie rede bekroon met die Beeld/Aartvarkprys vir Innoverende Werk. Dié produksie gaan hand aan hand met die album Metamorph wat […]