Slaan oor na inhoud
Roekeloos.co.za

Roekeloos.co.za

Plek van die Uitverkorenes – sedert 1997

  • Tuisblad
  • Woordeboeke
    • Afrikaanse Intensiewe Vorme
    • Afrikaanse Sinonieme
    • Afrikaanse Antonieme
    • Roekelose Woordeboek
    • Rekenaarwoordeboek
    • Latyn – Afrikaans Woordeboek
    • Afrikaanse Woordelys
    • Xhosa – Afrikaans Woordeboek
    • Klassieke Eiename
    • Motorwoordeboek
    • … nog woordeboeke
  • Spreekwoorde / Idiome
  • Digters
  • Gidse
    • Feeste
    • Afrikaanse flieks
    • Kunsgalerye
    • Trivia
    • Wenke
    • Word betaal vir bydraes
  • Aardig
  • Grappe
  • Boeke
  • Musiek
  • Teater
  • Kuns & Ontwerp
  • Flieks & TV
    • Afrikaanse flieks
  • Gedigte
  • Verhale
  • Diere
    • Honde
    • Katte
    • Knaagdiere
    • Soogdiere
    • Voëls
  • Seks
  • Plante

Sleutelwoord Argiewe:Willie Strauss

Kos, Sing & Stories

Willie Strauss in 'n rooi baadjie met 'n pot blomme langs hom

Wanneer ‘n mens woorde soos sanger, koskenner, akteur, liedjieskrywer, sinkstoor, langtafel en myndorp bymekaar gooi is die antwoord Willie Strauss.

Gepubliseer deurRoekeloos08/09/202331/08/2023Gepubliseer inMusiek, TeaterSleutelwoorde: Willie StraussLos kommentaar op Kos, Sing & Stories

Vlakvarkfees 2019

Feesgangers kan hierdie jaar weer hulle veldskoene aantrek wanneer vir die derde Vlakvarkfees.

Gepubliseer deurRoekeloos15/06/201924/05/2019Gepubliseer inMusiek, TeaterSleutelwoorde: Cullinan, Lizz Meiring, Michelle Botha, Vlakvarkfees, Willie StraussLos kommentaar op Vlakvarkfees 2019

Seisoene

Met ‘n verskeidenheid musiekstyle op die CD is Willie Strauss se Seisoene ’n produk wat wyd byval sal vind.

Gepubliseer deurRoekeloos10/04/201310/04/2013Gepubliseer inMusiekSleutelwoorde: Christa Steyn, David Klassen, Douw Steyn, Fanie Fouché, Kalla Bremer, Karin Hougaard, Lizelle le Roux, Mauritz Lotz, Ockie Vermeulen, Philip Moolman, Roelof Colyn, Susan Mouton, Willie StraussLos kommentaar op Seisoene

Daar is ’n engel in my koskas

Sanger, skrywer en kosliefhebber Willie Strauss se nuutste kabasert is getiteld Daar is ’n engel in my koskas.

Gepubliseer deurRoekeloos27/03/201331/08/2023Gepubliseer inMusiek, TeaterSleutelwoorde: Christa Steyn, Fanie Fouché, Jacques H. Botes, Johann Slabbert, KKNK, Martie du Toit, Roelof Colyn, Sanna Swart, Willie Strauss3 Kommentare op Daar is ’n engel in my koskas

Daai ene met die vlerke

Het jy al ooit ‘n engel gesien, gevoel, geruik? Wat sal jy maak as jy een in jou kombuis betrap?

Gepubliseer deurRoekeloos03/04/201219/07/2022Gepubliseer inTeaterSleutelwoorde: Christa Steyn, Johann Slabbert, Karin Hougaard, KKNK, Lizz Meiring, Lynette ten Krooden, Roelof Colyn, Sanna Swart, Willie StraussLos kommentaar op Daai ene met die vlerke

Die duiwel dra Crocs

Boetietjie het eendag langs die grootpad opgedaag.

Gepubliseer deurRoekeloos12/07/200903/04/2012Gepubliseer inTeaterSleutelwoorde: Crocs, Kierieklapper Kunstefees, Lizz Meiring, Willie Strauss1 Kommentaar op Die duiwel dra Crocs

My naam is Willie

Willie Strauss se derde cd, My naam is Willie, is ‘n kulminasie van sy strewe na ‘n fusie van poësie en musiek.

Gepubliseer deurQuintus van Rensburg01/01/200923/02/2017Gepubliseer inMusiekSleutelwoorde: Lydia vom Hagen, Quintus van Rensburg, Willie StraussLos kommentaar op My naam is Willie

Jou ma se poësie en anner gedigte

Sommige mense is performers van geboorte af.

Gepubliseer deurRoekeloos18/11/200320/09/2016Gepubliseer inMusiekSleutelwoorde: Willie StraussLos kommentaar op Jou ma se poësie en anner gedigte

Willie Strauss

“Wicked man! Kinda like Johannes hey?” So praat die musiekredakteur by een van Roekeloos se affiliate oor Willie Strauss.

Gepubliseer deurRoekeloos16/11/200220/09/2016Gepubliseer inMusiekSleutelwoorde: Willie StraussLos kommentaar op Willie Strauss

Onlangse Bydraes

  • Hart se Huis
  • Mnr Seks & Mev Kopseer
  • Swart Roos
  • Suid-Afrika wil die prop sit in dronkbestuur
  • “Asem In”

Gewilde onderwerpe

Aardklop Afrikaans Albert Pretorius Amanda Strydom Anglo-Boereoorlog Anna Davel Chris Chameleon Coenie de Villiers David Kramer Die Heuwels Fantasties Emo Adams Francois van Coke Frans Swart Gaerin Hauptfleisch Haydee Hollander Hennie van Greunen innibos Jacob Zuma Jak de Priester Kaapstad Karen Zoid KKNK Koos Kombuis Lefra Produksies Lizz Meiring Margit Meyer-Rödenbeck Marion Holm Marthinus Basson Nasionale Kunstefees Nelson Mandela Nicole Holm Nou praat jy Quintus van Rensburg retrogasme Saartjie Botha Sandra Prinsloo Schalk Joubert Stian Bam Suid-Afrika Suidoosterfees Valiant Swart Vryfees Vrystaat Kunstefees Wessel Pretorius Woordfees

Nuutste Opmerkings

  • Anton oor Gedigte van Evelyn van der Merwe
  • Roekeloos oor Spreekwoorde en gesegdes
  • Wie hyg so? – Roekeloos.co.za oor Koekeloer!
  • Jan Grobbelaar oor Spreekwoorde en gesegdes
  • Chris oor Die skipbreukelinge

Roekeloos.co.za, Trots aangedryf deur WordPress. Meer oor
  • Tuisblad
  • Adverteer hier