Kers Nag groepuitstalling in die Breytenbach Galery duur tot 15 Januarie 2018.

Kunstenaars wie se werke uitgestal word, sluit in Piet Grobler, Diek Grobler, Marinda du Toit, Bastiaan van Stenis, Madelein Marincowitz, Francois Alexander Steyn, Riek Jonker, Hannelie Taute, en Liekie Fouché. Die galery in die Breytenbach Sentrum in Burgerstraat 14 in Wellington kan daagliks besoek word van 09:00 tot 17:00 en Saterdae van 09:00 tot 13:00.

Anne-Ghrett Erasmus
Anne-Ghrett Erasmus, kurator van, Kers Nag, staan by ‘n werk van Bastiaan van Stenis, getiteld “Another year without you”.

(foto: Breytenbach Sentrum)

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar