Johanna Brandt Parys

Marinda du Toit skep kuns uit gevonde objekte.

Optelgoed, ougoed, bric-à-brac, metaal, kombuisimplimente, alles wat haar oog vang word omskep in kuns. Met haar ryk verbeelding skep sy karakters wat die kyker saam neem op haar vlug: Hansie van Warmelo, Pippie Langkous, Goue Lokkies, Debutánt en Mamma se Grootseun is van die karakters wat jy sal ontmoet. Haar werk het ‘n onderliggende nostalgie wat die kyker, jonk en oud, diep sal raak.

Saam met Fopspeen Moving Pictures het sy onder andere Little Bang en Agenda se animasiekarakters geskep en die musiek gekomponeer.

Jy kan se werk tans by die Breytenbach Galery in Wellington besigtig.

083 415 0002 / 021 864 2988 / galery@breytenbachsentrum.co.za
Tye: Ma. – Vry. 9:30-17:00, Sa. 10:00-13:00

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar