The Minnie & Johnson Show

As jy cabaret volg in Suid-Afrika weet jy waarskynlik van Emile Minnie en Godfrey Johnson.

The Minnie & Johnson Show bevat alles van musiek uit die sestigs, musiek van die Village People, Eurythmics enselfs Bonnie Tyler; dwarsdeur to musiek uit die negentigs, iets van Piaf en Brel, iets Afrikaans en iets waarvoor jy net ‘n klavier, klarinet en ‘n glas wyn nodig het.

The Minnie & Johnson Show is Vrydag en Saterdag (17 & 18 AUgustus 2012) by die Rhumbelow-teater in Durban. Kaartjies kos R100. Bespreek by rhumbelow@stansell.za.net , 031 205 7602 of 082 499 8636.

The Minnie & Johnson Show
The Minnie & Johnson Show

Lewer kommentaar

Leave a Reply