Drie reisigers en Valiant Swart

Die drie reisigers sal stories ver tel en voorlees soos vervat in hulle audioboek, Drie Reisigers aan die woord.

Daarmee saam sal Valiant Swart liedjies van die langpad sing. Dis ‘n samekoms van vier manne wat een ding in gemeen het – om te reis en terug te kom om daarvan te ver tel, hetsy in ar tikels, reisjoernale, televisieprogramme of musiek.

Gariepfees 2012

Met: Johan Badenhorst, Johan Bakkes, Dana Snyman & Valiant Swart

Genre: Vertellings & Musiek
Prys: R100
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Almal
Musiek: Valiant Swart
Datums: Vrydag 31 Augustus 17:00; Saterdag 1 September 13:00
Tydsduur: 60 minute
Plek: Boys’ High, Kimberley

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar