#kalfiefees Emile Minnie in Onrus

Hierdie uiters gewilde musikant draai vanjaar weer by die Kalfiefees.

As liriekskrywer en musikant is daar nooit ’n droogte aan nuwe en innoverende musiek in Emile Minnie optredes nie. Hy geniet dit om met Afrikaanse lirieke te speel in sy musiek maar bind homself nie net aan een genre nie.

Genre: Musiek
Taal: Afrikaans
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R90
Plek: DeWetsaal, Onrusrivier
Datum: 7 Augustus 2016

Kalfiefees 2016

Emile Minnie in Onrus

#kalfiefees Emile Minnie in Onrus


2

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar