#KKNK Vat hom flaffie

Vat hom flaffie
Roekeloos
3 April

As die ou fossiel, Hups, om die verkeerdste redes hydro toe gaan, bly vrouliefie tuis.

Of dis wat hy dink. En die ou sportheld, Yster, dink ook sy vroutjie is tuis. Maar elke outjie het maar sy dingetjie, en elke lyfie sy knypie… sout.

Die kat word geknyp, muis word baas, kat en muis maak die situasie styf, en lei tot ’n situasie-komedie in die styl
van Georges Feydeau.

* Debuut *

Met: Chris van Niekerk, Susanne Beyers, Christel van den Bergh, Chanelle de Jager, Neels Coetzee, Gideon Lombard en Emile Minnie
Regie: Albert Maritz
Teks: Pieter Fourie
Tegnies: Gaerin Hauptfleisch
Vervaardiger: Impresario

Genre: Klug
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperkig: Geen o/14
Tydsduur: 120 minute
Kaartjies: R 110
Plek: SANW-ouditorium, Oudtshoorn
Datum: 3 April 12:30 (Finale Kleedrep: R55) 3 April 16:00, 4 April 14:00 4 April 20:00, 5 April 09:00 5 April 12:00

KKNK 2014

2.5

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar