Emile Minnie word deur Laurika Rauch beskryf as een van SA se top Afrikaanse liedjieskrywers.
Sleutelwoord Argiewe:Emile Minnie
KKNK 2009 – My keuse
Quintus van Rensburg se oorspronklike plan was om vanjaar se KKNK te ignoreer, dit was tot Mevrou snuf in die neus gekry het.
Emile Minnie
Emile Minnie se eenmansvertoning is vanjaar op Oudshoorn beskryf as: … skitterend, met treffende lirieke wat aan poësie grens en sterk wysies, afgewissel met ‘n tong-in-die-kies, skerpsinnige teks.
