Sherryl, ‘n Joodse vrou, besluit om met Jean, ‘n nie-Joodse man, te trou, wat spanning skep tussen hul gesinne. Dinge vererger wanneer Lukas, die strooijonker, vergeet van die ring.
Sleutelwoord Argiewe:Nicholas Ellenbogen
Fleur du Cap-wenners 2009
Die beste van die Suid-Afrikaanse toneelwêreld is die naweek bekroon met die oorhandiging van die Fleur du Cap-toekennings in die Kunstekaap-teater in Kaapstad.
Horings
Horings is geskryf deur Nicholas Ellenbogen en die regie word waargeneem deur Frans Swart. Swart sê dat alhoewel Horings by die KKNK ingedeel is onder kindervermaak, dit nie net uitsluitlik vir kinders is nie. "Die kleintjies geniet veral al die aksie in die stuk en ons het ons reeds verstom dat kleuterskoolkinders al die diere …