Paul is ‘n skrywer wat deesdae beter drink as wat hy skryf. Sy uitgewer soek ‘n snaakse boek, maar Paul is nie meer lus vir snaakswees nie.
Gelukkig kry Paul ‘n idee … ‘n aksiehygroman!
Aksiekomedie
Teks en regie: Chris Vorster
Met Ben Kruger, Hennie Jacobs en Christel van den Bergh
Debuut
Afr. Geen o/16 (T)
80 min. R95 Gimsaal
2 April 11:00 3 April 14:00
3 April 17:00 4 April 15:00
5 April 14:00

