kykNET het einde 2015 aangekondig dat die uiters gewilde dramareeks Getroud met rugby in ’n sepie omskep sal word en vanaf 4 April 2016 om 18:30, elke weeksaand, op kykNET, op die kassie sal wees.
Sleutelwoord Argiewe:Soné Combrink
Getroud met rugby – volgende jaar elke weeksaand op TV
kykNET is baie opgewonde om aan te kondig: Die uiters gewilde dramareeks Getroud met rugby sal vanaf 4 April 2016 in Villa Rosa se tydgleuf elke weeksaand as nuwe sepie op die kassie wees.
Boesman, my seun
Boesman, my seun Roekeloos 18 Maart Ter viering van die vele toneelhoogtepunte oor die jare heen op die KKNK, is dié treffer terug op die planke. Boesman, my seun, is al beskryf as ’n katarsis vir teatergehore. Of soos Ilse van Hemert dit al opgesom het: “Dis net Deon Opperman wat volwasse mans so kan …