Roekeloos
18 Maart
Ter viering van die vele toneelhoogtepunte oor die jare heen op die KKNK, is dié
treffer terug op die planke.
Boesman, my seun, is al beskryf as ’n katarsis vir teatergehore. Of soos Ilse van Hemert dit al opgesom het: “Dis net Deon Opperman wat volwasse mans so kan laat huil.” ’n Seun keer, na ’n lang afwesigheid, terug na sy ouerhuis. Wat volg, is ’n blootlegging van die verhouding tussen Afrikaner-pa, -ma en –
seun.
Wenner van die Hertzogprys vir Drama.
Met: Louis van Niekerk en Wessel Pretorius
Vervaardiger: Deon Opperman en Soné Combrink
Teks en regie: Deon Opperman
Verhoogbestuurder: Elmareth Scheepers
Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Gesin OB
Tyd: 90 minute
Kaartjies: R 110
Plek: kykNET Hoërskoolsaal, Oudtshoorn
Datum: 29 Maart 18:00, 30 Maart 12:00,
31 Maart 20:30 & 1 April 09:00