Rooiland vat vyf, Fleur du Cap 2014

Die drama Rooiland het Sondagaand met vyf toekennings die verhoog verlaat in die Kaap se jaarlikse Fleur du Cap-toekennings. Die Fleurs word uitgedeel aan die beste professionele produksies wat in en om Kaapstad opgevoer is.

Elke prys is R15 000 werd en word saam met ‘n silwer medalje oorhandig.


Beste akteur in ‘n toneelstuk:

Brendon Daniels, Rooiland

Beste aktrise in ‘n toneelstuk:

Jennifer Steyn, The Milk Train Doesn’t Stop Here Anymore

Beste Regisseur:

Jaco Bouwer, Rooiland

Beste vrouebyspeler:

Patricia Boyer, The Miser

Beste mansbyspeler:

Charlton George, Rooiland

Beste akteur in ‘n musiekblyspel:

Brendan van Rhyn, The Rocky Horror Show

Beste aktrise in ‘n musiekblyspel:

Angela Kilian, Sunset Boulevard

Beste mansbyspeler in ‘n musiekblyspel:

Andrew Laubscher, The Rocky Horror Show

Beste vrouebyspeler in ‘n musiekblyspel:

Daneel van der Walt, The Rocky Horror Show

Beste spel in ‘n revue, kabaret of solostuk:

James Cuningham, Sunday Morning

Beste nuwe Suid-Afrikaanse toneelstuk:

Rooiland, Tertius Kapp

Beste Cabaret, Revue of Eenmanstuk:

Phillip Dikotla, Skierlik

Beste stelontwerp:

Craig Leo, Voices Made Night

Beste beligting:

Jaco Bouwer, Rooiland

Beste klankontwerp:

James Webb, Die Laaste Karretjiegraf

Beste kostuumontwerp:

Sarah Roberts, The Miser

2014 Fleur du Cap-wenners
2014 Fleur du Cap-wenners

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar