Sunday Morning

James Cuningham is tot 11 Augustus by die Kalk Bay Theatre in Sunday Morning. Gemeet aan sosiale media was Cunningham die gewildste akteur by vanjaar se Nasionale Kunstefees, waar hy in hierdie stuk te sien was.

Jenine Collocott is die regisseur.

James Cuningham in Sunday Morning
James Cuningham in Sunday Morning

Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar

Leave a Reply