Rooiland

Rooiland is ’n onthutsende verhaal van kollektiewe verhale – oorgeërfde herinneringe wat wapens word in die monde van gevangenes.

Dit is in dié web van bendestrukture wat die karakters van Rooiland hulself bevind – spartelend. Vier mans in ’n beknopte sel spook om slaapplek, sitplek, praatplek, dinkplek. Wanneer almal saam skreeu, tree daar tog ’n soort waarheid na vore.

(Geen o/18: T/S/G/D)

Met Leon Kruger, Charlton George, Brendon Daniels en Wilhelm van der Walt.
Teks: Tertius Kapp.
Regie en ontwerp: Jaco Bouwer.
Klank: Braam du Toit.

Ondersteun deur Het Jan Marais Nationale Fonds.

Première.

Aardklop 2011

Boys High, Potchefstroom – 100 min. – R90.
4 Okt. – 09:00, 5 Okt. – 12:00, 6 Okt. – 12:00, 7 Okt. – 09:00, 8 Okt. – 15:00

Sluit aan by die Gesprek

6 Kommentare

  1. Terug pieng: Liewer | Roekeloos

Lewer kommentaar

Leave a Reply