Verskeie temas kom na vore in vanjaar se toneelaanbod by die Aardklop Nasionale Kunstefees.
Sleutelwoord Argiewe:Vinette Ebrahim
Miss Africa South
As jy weer agtien kon wees – sou jy ander besluite maak? Ander drome kies?
Boesman en Lena
Boesman en Lena is ‘n klassieke Suid-Afrikaanse werk uit die pen van Athol Fugard met al die bestanddele wat die land in sy geheel beskryf en steeds van toepassing is vandag.
