Jamie Uys Filmfees

Innibos vereer vanjaar vir Jamie Uys (30 Mei 1921 – 29 Januarie 1996) wat sekerlik een van die suksesvolste filmakers in Suid-Afrika was. Hy is ‘n groot gees wat diep spore in die filmwêreld getrap het.
Die volgende films van Uys gaan daagliks om die beurt by Innibos se Bosbioskoop draai:
Die Professor en die Prikkelpop,
Dirkie,
Beautiful People,
The Gods must be Crazy I,
The Gods must be Crazy II,
Funny People I en Funny People II

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar