Aktrise pleeg selfmoord

Die Britse aktrise Lucy Gordon is dood gevind in haar woonstel in Parys. Die polisie het haar opgehang gevind en vermoed dat sy selfmoord gepleeg het.

Bekende films waarin Gordon verskyn het was 2001: Perfume (2001), Serendipity (2001), Spider-Man 3 (2007) en Frost (2008).

Sy was 28 jaar oud.

Lucy Gordon

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar

Leave a Reply