Wolhaarstories is ‘n Afrikaanse rolprent wat op 23 September 1983 vrygestel is. Dit is die eerste en enigste Afrikaanse rolprent waarin Leon Schuster gespeel het.