Majuba: Heuwel van Duiwe is ‘n Suid-Afrikaanse oorlogsfilm uit 1968 geregisseer deur David Millin. Die film is geïnspireer deur werklike gebeure van die Eerste Anglo-Boereoorlog en die Slag van Majuba. Die film het goeie resensies gekry en verskeie pryse op internasionale filmfeeste verower.
Discover more from Roekeloos.co.za
Subscribe to get the latest posts sent to your email.
