Die gas in die lugskepe van die 1930’s is in sakke gepomp. Hierdie sakke is gemaak van buitenste laag van ’n koei se ingewande. Wanneer hierdie laag weefsel nat raak groei dit saam en skep sodoende ’n ondeurdringbare wand. Die gas-sakke van die Graf Zeppelin is gemaak van die ingewande van ongeveer ’n halfmiljoen koeie.

gas-sak lugskip
Gas-sakke vir ‘n lugskip.

Lewer kommentaar

Leave a Reply