Stef Bos sing homself uit die Lockdown naar ‘n nuwe tyd
Met ‘n andere horison
En ‘n oop kop
Met gedagtes
Wat is skoongewaai
Deur die Coronastorm

By die Boer teater-restaurant op Saterdag 22 Jan om 20:30 en Sondag 23 Jan om 14:00.  Kaartjies kos R200  en is beskikbaar by 021 979 1911 of aanlyn by www.dieboer.com

Lewer kommentaar

Leave a Reply