Podocarpus falcatus
In die natuur groei hierdie immergroen bome in diep, ryk grond. Dit word 20 meter of hoër in die tuin.
’n Geelhoutboom (outeniekwageelhout) in Hoekwil, Suid-Afrika, wat sowat 800 jaar oud is, met ’n omtrek van 12 m en ’n hoogte van 33 m.