Ongewenste Vreemdeling is ‘n Afrikaanse rolprent wat in 1974 vrygestel is. Die film is gebaseer op ‘n radiovervolgverhaal van CF Beyers-Boshoff. Jans Rautenbach was die regisseur en Emil Nofal die vervaardiger. Dit is in Knysna en die Wildernes in die Wes-Kaap geskiet.

Ongewenste vreemdeling

Lewer kommentaar

Leave a Reply