Vrou soek boer is ’n Afrikaanse rolprent wat op 7 Maart 2014 in Suid-Afrika vrygestel is. Die hoofrolle word deur Lika Berning, Bok van Blerk, en Nico Panagio vertolk. Die prent speel in Mpumalanga af en is ook in en om Wakkerstroom verfilm. Dit het ongeveer R5 400 000 gekos om te vervaardig.

Vrou soek Boer
Vrou soek Boer
Vrou soek Boer

Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply