Skoolhoof geskors na uniform-probleme

Die skoolhoof van die Cosmo City-laerskool naby Fourways in Johannesburg is geskors, het RSG berig.

Dit volg nadat ‘n tienjarige skoolmeisie gedwing is om haar skoollangbroek uit te trek en die hele dag in haar broekie te sit.

Sapa het Woensdag berig die hoof is as Kgomotso Khumalo geïdentifiseer.

Skoolhoof geskors ná uniform-debakel

Lewer kommentaar

Leave a Reply