RSG maak ‘n kol Gepubliseer deurRoekeloos 11/03/201411/03/2014 Los kommentaar op RSG maak ‘n kol RSG adverteer hulle is die joligste geel kol op Oudtshoorn by vanjaar se KKNK. Ervare kunstefees-gangers laat weet RSG is duidelik nie vertroud met die formule: kunstefeeste + geel kolle = uriene. Deel met iemand: Print (Opens in new window) Print Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Share on Telegram (Opens in new window) Telegram Share on WhatsApp (Opens in new window) WhatsApp Email a link to a friend (Opens in new window) Email