#NAF2015 Carlo Mombelli & The Storytellers

Die fokus van dié ensemble is die komponis / baskitaalspeler Carlo Mombelli.

Die baskitaar is die fokus van Mombelli se avant garde komposisies.

Saam op die verhoog is twee talentvolle Suid-Afrikaanse musikante, Kyle Shepherd en Kesivan Naidoo. Mbuso Khoza uit KwaZulu-Natal verleen sy stem aan die verrigtinge.

Genre: Musiek
Taal: English
Ouderdomsbeperking: Geen
Kaartjies: R 75 & R 80
Plek: DSG-saal, Grahamstad
Datum: 2 Julie 2015

Carlo Mombelli & The Storytellers,
Roekeloos,
20 Mei 2015.

Nasionale Kunstefees 2015

2

Lewer kommentaar

Leave a Reply