Hannibal, die lang-verwagte opvolg op die 1991 Oscar-bekroonde The Silence of the Lambs, is ´n afstootlike ervaring met minstens een toneel wat so grusaam is dat dit jou maag sal laat draai.