Met: Paul Rudd, Leslie Mann, Megan Fox, Jason Segel, Melissa McCarthy, Albert Brooks, Chris O’Dowd en John Lithgow
Sleutelwoord Argiewe:John Lithgow
Shrek
Eendag lank lank gelede, 1990 om nou eerlik te wees, het ene William Steig ´n verhaal geskryf oor Shrek, ´n groen lieftallige mensvreter wat besonder skepties was oor feëverhale.
