Hierdie sang- en poësieproduksie is geinspireer deur Hennie Aucamp se Die Wyn, Die Vrou, Die Lied.

Johann Rademan en Christo Snyman dra van die mooiste gedigte voor in die tema van wyn, vrou en lied. Kom geniet Christo Snyman se soloklanke van bekende toonsettings.

Tinus de Jager is deel van hierdie lekker produksie met `n volle Van Loveren wynproe wat deur Tinus self aangebied word. Die wynproe is deel van die produksie.

Met: Johann Rademan en Christo Snyman

Genre: Woordkuns
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: 18 –
Tydsduur: 2 uur
Kaartjies: R50
Plek: Teatro San Carlo & Manhattan Bar, MSC Sinfonia
Datum: 08h30 1 Mei 2017 & 14h00 4 Mei 2017

Oppiwater Kunstefees 2017


Die wyn, die vrou, die lied

Die wyn, die vrou, die lied
Die wyn, die vrou, die lied


Die wyn, die vrou, die lied


3

Lewer kommentaar

Leave a Reply