#Aardklop Mits dese wil ek vir jou sê …

Mits dese wil ek vir jou sê … ,
Roekeloos,
10 September.

Uittreksels uit sy verhale, dagboeke, briewe en kabarette stel die geliefde skrywer Hennie Aucamp aan die woord.

Mits dese sê ons dankie dat hy vir die grootste gedeelte van sy 80 jaar onverpoos so mildelik van homself gegee het.

Die produksie dien ook as huldeblyk vir Aucamp wat vroeër vanjaar oorlede is.

Met: Johann Nel en André Terblanché
Samestellers: Juanita Swanepoel en Johann Nel
Regie: Juanita Swanepoel

Genre: Woordkuns
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Almal welkom
Tydsduur: 75 minute
Kaartjies: R 95
Plek: Girls High, Potchefstroom
Datum: 7 Oktober 14h30, 8 Oktober 12h30 & 9 Oktober 14h00 & 16h00

Aardklop 2014

2.5

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar