Besselsen
Hennie Aucamp (1934-2014) en I.D. du Plessis (1900-1981), geliefkoosde en seminale Afrikaans skrywers, word soos Lazarus teruggeroep deur die gewilde en aweregse musiekgroep Mr Cat & the Jackal.

Gertjie Besselsen (lid van die groep) het van Aucamp en Du Plessis se bekendste tekste getoonset.

Met woord en musiek word hierdie produksie interessante, kleinskaalse Afrikaanse kabaret op sy beste.

* Debuut *

Met: Jacques du Plessis en JC Visser

Regie en musiek: Gertjie Besselsen

Teks: Gertjie Besselsen, Hennie Aucamp en ID du Plessis
Vervaardiger: Mcat J

Genre: Kabaret
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: ouerbegeleiding
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R135 (R150 by die deur)
Plek: Die Parlement, Oudtshoorn
Datum: 29 – 31 Maart 2018
KKNK 2018


Besselsen

Besselsen


2.5

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar