Slegs vir almal

Slegs vir almal is ’n kabaret in die ware sin van die woord.

Hennie Aucamp druk homself, in die lig van die Suid-Afrikaanse omstandighede van die tyd, uit. Hy lewer vlymskerp kommentaar oor oorlog, seksuele emansipasie, sensuur en die probleme van “ongelukskinders” soos gays, vroue, mense van kleur, kleurvolle mense, mense sonder kleur, die armes, bejaardes en ook alle sogenaamde randfigure.

In hierdie moderne weergawe word eeue oue kwessies opgediep en afgestof. Dit is ‘n bewys dat Aucamp nooit sy rakleeftyd sal oorskry nie. Hierdie kabaret is werklik: Slegs vir almal!

Begeleiding deur Mr Cat & The Jackal.

Genre: Kabaret
Kaartjies: R 80
Plek: Fugard Studio, Kaapstad
Datum: 30 April – 3 Mei

Slegs vir almal
Slegs vir almal

Slegs vir almal,
Roekeloos,
24 April.

Suidoosterfees 2015

2

Lewer kommentaar

Leave a Reply