Die gort is gaar oor die regering skoolhandboeke wil beperk tot een per vak. Francis Wilson, Arthur Attwell, Jonathan Jansen en Debbie Schäfer van die Wes-Kaapse Departement van Onderwys bespreek die moontlike gevolge.
Plek: New School Hall, Franschhoek
Datum: Vrydag 15 Mei, 13h00 tot 14h00
Franschhoekse Letterkundefees 2015
