Shine op Overberg

Isabel Pinto is ‘n wêreldbekende fotograaf wat op die beeldskone landskap en mooi mense van die Overberg verlief geraak het.

Pinto, oorspronklik van Maputo, is na baie jare deur die winde van verandering uit Portugal teruggewaai na Afrika waar sy sê: “haar wortels diep gesetel lê.” Hierdie spesiale reeks foto’s van appelplukkers en proteaboere gee ‘n intieme kykie in die leefwêreld van dié hardwerkende mense in die Villiersdorp-omgewing.

Die projek is in samewerking met SHINE, ‘n opheffingsorganisasie o.l.v Izel Botha en gee eer aan die lede van SHINE.

Kunstenaar: Isabel Pinto
Kurator: Anet-Pienaar Vosloo
Gasspreker: Michelle van Breda

Kaartjies: R 80
Plek: Kunstekaap Marble Foyer, Kaapstad
Datum: Open Woensdag 29 April 2015 om 17h00

deur Isabel Pinto
deur Isabel Pinto

Shine op Overberg Kunsuitstalling,
Roekeloos,
25 April.

Suidoosterfees 2015

2

Lewer kommentaar

Leave a Reply