Plant vir my ‘n boom, André handel oor die aand voordat André P. Brink sy eredoktorsgraad in Leuven gaan ontvang.
Hy sit in ‘n rolstoel en Ingrid Jonker verskyn aan hom, die elwe-koningin wat hom oorwink na die ander kant.
‘n Tweespraak oor die Sestigers, verlange, berou, hunkering, ambisie en verydeling.
Met: Erik Holm en Tinarie van Wyk Loots
Regie: Jan Groenewald
Teks: Deborah Steinmair
Musiek: Magdalene Minnaar
Genre: Drama
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen o/13 jaar
Tydsduur: 1 uur 10 minute
Kaartjies: R130 | R150 by die deur
Plek: Hoërskool Lückhoff, Stellenbosch
Datum: 10 Maart 15:00, 11 Maart 15:00, 13 Maart 15:00
Plant vir my ’n boom, André,
Roekeloos,
27 Januarie 2016.