Pine Pienaar, Kat Harmse, die kleurryke Freislichs van Virginia … Piet Steyn se aanhangers ken die meeste van die hoofkarakters in sy jongste polisieroman.
Sleutelwoord Argiewe:Piet Steyn
Die groot nasionale BSV-skryfwedstryd
Voornemende skrywers word genooi om R12 000 los te skryf in die jaarlikse landwye skryfwedstryd van die Bloemfonteinse Skrywersvereniging.
Bottelnek
Joe Smit skop sy slaapkamerdeur oop, stap tot by die dubbelbed waar twee figure vervaard probeer orent kom en trek die sneller van sy 9 mm Astra twee keer.
