Tussen Hemel en Aarde

“Jy kort daai ding wat die Engel-se noem the equilibrium of opposites. In my gedigte is daar
jubeling, vreugde …”

TT Cloete se ryk gedigte praat hier met videokuns en musiek. Hemelse, omvattende belewenisteater vir intieme gehore!

’n Alexa Strachan-produksie met installasie-kuns deur Herman van den Bergh, Pieter Lombaard en Carina Stander.

Woordfees 2013

5 Maart 18:00, 19:00, 20:00 | 6 Maart 19:00 | 7 Maart 18:00, 20:00 | 8 Maart 17:00, :00 | 9 Maart 17:00, 19:00 |
PJ Olivier, Stellenbosch
40 minute
R50

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar