Courbet se kop

Groot nuus die week is van ‘n man wat ‘n skildery in ‘n antieke winkel gevind het waarvoor hy amper R17 000 betaal het. Dit is ‘n kop van ‘n vrou wat volgens kenners hoort by Gustave Courbet se “Die oorsprong van die wêreld” (1866). Die skildery van die kop word nou gewaardeer teen sowat R490 miljoen.

Vir interessantheidshalwe: “Die oorsprong van die wêreld” is eers vir die eerste keer uitgestal in 1988.

‘n Skakel na ‘n foto van Die oorsprong van die wêreld (wees gewaarsku – NSFW)

Courbet se kop
Courbet se kop

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar