Die dokumentêre rolprent met die Suid-Afrikaanse verbintenis, Searching for Sugar Man, het die dokumentêre afdeling gewen by vanjaar se Bafta’s.
Beste rolprent
Argo
Regisseur
Argo – Ben Affleck
Dokumentêr
Searching for Sugar Man – Malik Bendjelloul, Simon Chinn
Oorspronklike draaiboek
Django Unchained – Quentin Tarantino
Aangepaste draaiboek
Silver Linings Playbook – David O. Russell
Rolprent in ander taal
Amour
Animasie
Brave – Mark Andrews, Brenda Chapman
Hoofakteur
Daniel Day-Lewis – Lincoln
Hoofaktrise
Emmanuelle Riva – Amour
Manlike byspeler
Christoph Waltz – Django Unchained
Vroulike byspeler
Anne Hathaway – Les Misérables
