#VSKunstefees Suiker

Hugo Claus, beroemde Vlaamse digter en dramaturg, se drama speel af in ’n Franse suikerfabriek waar vyf mans in die somerseisoen as trekarbeiders werk.

Die meisie Malou is vasgevang tussen die mans, die verliefde Kilo en haar verlowing aan die dorpsekretaris. Sy raak verstrik in haar leuens en beloftes. Niemand
kan in hul soeke na geluk uit die hel ontsnap nie.

Met: Johann Nel, Pieter Venter, Thys Heydenrych, Walter Strydom, Dion van Niekerk, Hennie van Coller, Marijda Kamper en ander

Regisseur: Nico Luwes, Chris Vorster

Teks: Hugo Claus, vertaling: Hennie van Coller

Genre: Drama
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: 14 –
Tydsduur: 2 uur
Kaartjies: R120
Plek: SA Express-Wynand Mouton-teater, Bloemfontein
Datum: 12 Jul 20:00, 14 Jul 13:30, 15 Jul 10:00

Vrystaat Kunstefees 2016

Suiker

#VSKunstefees Suiker


2

Lewer kommentaar

Leave a Reply