Crème Chopin

Neem een porsie polonaise en meng dit deeglik met ’n ligte wals. Voeg daarby ’n tjello-sonate en ’n klaviertrio en klits alles saam tot goeie kamermusiek. Die gevolg? ’n Dekadente fees van musiek.

Van die land se topmusici kook saam in hierdie produksie wat die room van Chopin se komposisies byeenbring ter viering van sy 200ste verjaardag vanjaar.

Volksblad Kunstefees

Prys: R90
Tydsduur: 70
Taal en Ouderdomsbeperking:
Plek: 08. Kunstetrust-Odeion
Datums: Do. 8 Julie 12:30.
Genre: Instrumentaal – Ensemble
Met: Met Charl du Plessis (klavier), Susan Mouton (tjello) en Zanta Hofmeyr (viool)

Lewer kommentaar

Leave a Reply