Bart Nel

Bart Nel is die filmweergawe (oorspronklik vir televisie) van J. van Melle se bekende verhaal oor Bart Nel, ‘n boer wat aan die Rebellie van 1914 deelgeneem het.

Die film word vertoon as deel van die Universiteit van die Vrystaat Fliekfees, wat deel is van die Volksblad Kunstefees 2009.

Met: Carel Trichardt, Sandra Prinsloo en Bettie Kemp
Regisseur: Fred Nel

Volksblad Kunstefees 2009

Lewer kommentaar

Leave a Reply