#Aardklop Herman van den Berg & Mauritz Lotz

Herman van den Berg (tweemalige SAMA-finalis) span saam met die ikoniese kitaarspeler Mauritz Lotz om ʼn musikale ervaring soos min te skep.

Genre: Musiek
Taal: Afrikaans

Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R110
Plek: Roots Intiem, Potchefstroom
Datum: 4 Okt 19:00 | 5 Okt 10:00 | 6 Okt 16:00

Aardklop 2016


Herman van den Berg & Mauritz Lotz


#Aardklop Herman van den Berg & Mauritz Lotz


2

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar