Fucking New York

In sy nuwe boek, Fucking New York, bied Nikola Tamindzic ’n nuwe reeks foto’s wat sy verhouding met bekende onderwerpe in dié stad uitbeeld.

Dit is nie die tipiese uitbeelding van New York wat mens aldag sien nie. Dit het ’n unieke atmosfeer en vang ook die persoonlikheid vas van die mense in die foto’s. Sy werk is vars en opwindend, nie die gewone beelde waarmee ons elke dag verveel word nie.

Hier is ’n paar uittreksels uit die boek wat Oktober 2016 vrygestel word:

Fucking New York
Fucking New York
Fucking New York
Fucking New York
Fucking New York
Fucking New York
Fucking New York
Fucking New York
Fucking New York
Fucking New York

fuckingnewyork.com

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar